my eerste grootmens-woorde
2007 February 16
So eks ook nou uiteindelik deel van hierdie Blog-houdende click. Whoopdidoo. Maar die behoefte het nou net te groot geraak om langer te vermy, so hiers my stukkie Bravenboer ook nou op die www.
Ek hoop om hierdie Blog so goed optepas soos ek vir Cara (die klein Basil wat nogsteeds by my bly) op pas. Maar tot ek weer iets profound het om te sê, wat seker binnekort gaan wees, is dit al van my kant af.
Welkom.
Supercool foto!
http://alhoxa.shutterchance.com/