Kan dit wees?
2008 March 31

Ek lees vanoggend so paar stukke in die nuutste TIME (tenminste in my wereld, ek sien dat daar al selfs ‘n uitgawe vir 7 April is!), en toe tref dit my : Is dit dalk rerig moontlik om die wereld te verander? Daardie super-naive, hoopvolle wereldsiening wat ek so maklik afskryf…mmm
Was sy dalk nog altyd reg?
Terloops, redelik significant dat Francois my bekoor terwyl ek hierdie skryf (“…jy kla oor die toestand van ons land, maar fokken doen iets daaromtrent…)
Mens kan nie die wêreld verander nie, net jouself. Maar as jy jouself verander het, het jy die wêreld verander.
hahaha… watch me try.
Kan dit wees? Meer as twee maande sonder ‘n enkele post?
“Is dit dalk rerig moontlik om die wereld te verander?”
die wereld verander elke dag, maar jy kan net jouself verbeter, soos wat ek dink Fritz probeer se.
Maar vergeet daarvan om die wereld te verbeter…..