Sport : Maties Netbal Openingstoernooi
2009 March 17
Maties Netbal het my gevra om die amptelike Openingstoernooi vas te vang verlede Woensdagaand. Hierdie was my gunsteling foto’s :
Ek het ook sommer vinnig by die hokkie langsaan gedraai, en hierdie foto’s gekry :
Technorati Tags: Sport, Stellenbosch, Stellenbos Universiteit, Stellenbosch University, Foto’s, Photos, Photography, Netball, Hockey
dankie dankie dankie!!! dis so cool!
Jou foto’s is regtig goed!
lekker cliff! haha