Who Am I?

Click here for the new “about me”.

10 Responses
  1. 2007 February 17

    Netjies oompie ! Wys darem dat daar iets is tussen die ore !

  2. 2007 February 20

    Welkom Broer Bernard… welkom!

  3. 2007 February 25

    Gepraat van – ek het daai acoustic ding van jou op DC gevind en nogal geniet. Dit deel nou ‘n folder saam met Don Ross op my hardeskyf.

  4. 2007 March 19
    Hanlie permalink

    Hey.
    So, jyt vnand gegig en ek het na ‘n spul sweterige mans sit en kyk wat vir ‘n uur lank oor ‘n skynbaar baie glibberige bal baklei het.ironies genoeg het niemand aan die einde belang gestel daarin om hom huis toe te vat nie. ek dink hy’t net daar bly le…whoopeedoo!
    Hoe wens ek nou persoon x se planne het anders geloop vannand… (Die mans het verloor, by the way)wat ‘n mens nie alles doen in die naam van liefde nie.

    Ek neem aan julle het toe gekook soos voorspel? By die volgende gig sal ek ten volle my crazygroupie image uitleef…Heel voor, gillend, bra-gooiend. Whatever it takes.
    Solank jy net weet ekt jou teensinnig abandon vannaand…

    Se my…wat se die Johan outjie oor “daai accoustic ding van jou op DC”…? Se my jy het…se my jy HET.
    En se my waar om te soek.
    SKryf gerus ietsie nuuts, toe!

    Oja. Ekt dai ander site uitgecheck, eks steeds in die donker oor presies wat dit my gaan baat… vergewe maar. Eks tegnologies gerem…

    Toedels sailor

  5. 2007 April 25
    Hanlie permalink

    dit was nou pret. Rooiwyn, sjokolade en jou gedagtes proves itself far more ammusing as om daai kommin poster van my te asseseer.
    Dit was nou pret.
    Wou net se.
    thx.

    …lekker

  6. 2008 November 26
    Lelanie permalink

    Sjoe Bernard, ek is regtig baie impressed.

    Jou fotos is uitstekend – jy gaan nog baie vêr kom.

    Goodluck & enjoy !
    x

  7. 2009 February 2
    Lezanne permalink

    Jy neem ongelooflike foto’s!

  8. 2009 February 2

    Dankie Lezanne! :)

  9. 2009 February 16
    papierpop permalink

    sjoe!
    jou fotos is regtig ongelooflik!

  10. 2009 February 16

    Thanx! :)

Comments are closed for this entry.